Steytlerville
Soos baie klein dorpies in die Klein-
Karoo is Steytlerville een van die
verlore juwele in hierdie semi-
woestyn. Agterpaaie word gery
om hier uit te kom. Dit alles is die
moeite werd as jy wil wegkom
van die gejaag in die stad om
jouself weer te vind ­ stilte wat jy
kan hoor en sterre so helder dat
dit voel of dit gepluk kan word. `n
Skilderagtige omgewing nooi jou
om langer te vertoef as wat jy
beplan het.
35