Plante wat werk
Mengsels
Crasula capitela "campfire"
Plectranthus neochilus
Echevaria spp.
Graptopetalum spp.
Scenicio babertonicus
Hierdie mengsel is `n uitmuntende mengsel vir voor
in die bedding waar die son gewoonlik die grond
uitdroog. Die verskil ende kleure trek baie aandag, en
omdat dit `n sukkulente mengsel is, is dit gehard,
bestand teen troeteldiere, en benodig dit min water.
Hierdie plante vermeerder vining en steggies kan
maklik aan-geplant word om kostes te bespaar.
Kombinasies
Iceberg Floribunda rose
Agapanthus
Freylinia tropica
16