Bauhinia tomentosa
Hierdie geel bauhinia, ook die geel klokkie orgidië genoem, is `n
medium groote struik wat redelik gehard is, en insekte en inheemse
voëls lok na die tuin. Dit kom natuurlik langs die kus voor, maar is ook
in die binneland beskikbaar. Hierdie Bauhinia is ook geskik vir potte en
kan in moeilike grond omstandighede groei.
Fokus van hierdie uitgawe