Lui lekker Sondag by Capital Urban Market.
Artikel deur Walter Language
Soos talle Jakaranda stad bewoners sit ek op `n gereelde basis
Atmosfeer word werklik op die voorgrond geplaas om die
met my hande in my hare oor wat om myself mee besig te
mark te onderskei van mededingende markte in en
hou oor naweke. Wel dit was die geval tot onlangs wat ek
rondom Pretoria.
die onuitputbare genot van markte in en rondom Pretoria
ontdek het.
Dit word bewerkstellig deur seker te maak dat besoekers
omvou word met kleurvolle versiering van ballonne en
Een van hierdie markte wat my betower het is Capital Urban
stringe vrolike vlaggies wat deur die skulpturele skadu
Market in Menlyn Main Pretoria.
Hierdie mark bied `n
sturkture vleg.
Daar word van herwinde koffie sakke
wonderlike vermenging van hoë gehalte kos stalletjies asook
gebruik gemaak om informele sit areas te voorsien in die
die beste van Suid Afrikaanse ontwerpers items. Daar is
middel van die mark, dit gee besoekers die geleentheid om
werklik iets vir almal om gelukkig deur te wandel sonder om
die hele mark in te neem terwyl hulle knibbel aan iets
teleurgesteld daar weg te stap. Die gehalte van produkte en
sappig en dit af te sluk met craft bier.
kos items wat hier op offer is word streng gereguleer deur die
organiseerders om te verseker dat net die beste vir hul klante
Vermaaklikheid vorm verseker ook `n belangrike element in
voorgesit word.
die ervaring van Capital Urban Market. Daar is altyd
iemands kraakvars op die musiek horison om besoekers te
Die mark word gehou elke eerste sondag van die maand en
betower met Pretoria talent. Hierdie vermenning van
is operationeel tussen 10vm en 2nm. Hier word werklik vir die
musiek, kos, ontwerp items en heerlike kuier gee vir Capital
groot verskeidenheid van Pretoria bewoners voorsiening
Urban Market `n voorsprong bo ander markte in ons
gemaak, vanaf die op en wakker vroeg uit die vere groep wat
wonderlike hoofstad.
`n heerlike koppie koffie wil geniet en eerste opsie hê op al die
lekkernye beskikbaar deur tot families wat na kerk net nie lus
is om kos te maak vir sondag middag nie.