Op die spyskaart
Vir re het `n paar heerlike idees vir jou spyskaart. Dit is
vinning en maklik sodat jy meer tyd saam met mense wat
spesiaal is kan spandeer. Ons het ook ons Thermomix,
(sien artikel op bladsy 24) ingespan om ons melkbrood te
maak. Die resepte sal gemaklik ses tot agt mense bedien
vir hoof gereg en na gereg. Indien jy wel `n thermomix
besit, kan die automatiese funksie gebruik word om vla te
maak vir die poeding.
Ons maak:
Spek en aartappel chowder
Gevlegde melkbrood met ons Thermomix
Winter poeding