Elke jaar hou Malanseuns kwekerye hierdie skouspelagtige tuinbou
uitstallings wat almal in die industrie bymekaar bring om hul beste en
nuwe produkte op skou te stel. Dit begin vroegdag met die
voorbereiding van feesmaal, en daar is altyd so ietwat van
kompetisie tussen die uitstallers om die mooiste en aanloklikste
uitstalruimte te hê. Maar seker die mooiste items op skou in die
kwaliteit plante wat die oog steel.