ë
Hierdie jaar het Malanseus hul nuutste Agapanthus bekend
gestel, die Agapanthus `buccaneer'. Dit is geharde spesie
tussen die klein africanus en die groter praecox wat almal ken,
met donkerder blomme, maar wat hierdie tipe so aanloklik
maak is die feit dat die buccaneer die hele jaar lank blom. Ons
ander gunsteling by hierdie jaar se skou was die water en muur
behangsels van C&M. Dit kom in verskeie grotes en fatsoene, en
hoewel nie altyd aan die publiek beskikbaar nie, sal vele
landskap ontwerpers hierdie muurbehangsels begin gebruik
veral in Franse, Engelse en Italiaanse tuine.
&
&