Sushi rys kubus
yuppiechef
Weet vir wie jy gee...
Dit is belangrik om meer te weet oor die persoon vir wie jy
geskenk gee. Daar is so baie tipes mense, en almal het
verskillende belangstellings. Doen bietjie navorsing, luister na
wat mense se belangstellings is, praat met ander geliefdes en
let op na hulle skedule. Dink aan wat jy in daardie situasie sou
wou hê, en wat jou spesiaal sou laat voel. In die goeie ou dae
was daar gesegde wat gelui het koop wat jy vir jouself sou
Koekmengsel in
koop, maar dit sou vreemd wees as jy graag haardroër wou
konfytbottels
hê en dit dan vir jou geliefde gee as geskenk...
Tuisnywerhede, Woolworths of maak dit sommer self
7 geskenk persoonlikhede:
Kombineer kleiner
geskenke om `n pakkie op te
Mense wat hou van huis en dekor
maak
Mense wat hou van reis en ervarings
Mense wat hou van aktiwiteite
Mense wat hou van idees
Mense wat hou van tegnologie
Mense wat hou van kos en onthaal
Mense wat versamel
Wenke van geskenke...
Moenie gaan koop as jy nog nie daaroor gedink het nie
Moenie winkels toe gaan as jy haastig is nie
Geskenke hoef nie duur te wees nie
Vermy die konvensionele items
Draai altyd jou geskenke toe of dink kreatief oor verpakking
Geskenke bewyse op sy eie is taboe
Wees opgewonde om te gee
Heg storie of die idee aan jou geskenke
Moenie kla oor geskenke wat jy ontvang nie
Ontvang soos jy wou hê jou geskenke ontvang moet word
As jy gegee het, is dit uit jou hande. Die ander persoon kan
daarmee maak soos hulle goed dink. Moet dus nie
teleurgesteld wees as dit nie altyd op die vertoonkas staan
nie
10