Maak
Jy benodig die volgende:
dit self ...
Skoon wit porselein koppies
Artline permanente velt pen
Eenvoudige patroon om te teken
Oond
Metode:
Maak seker die koppies is skoon en het geen olierigheid
op nie. Teken die patroon op die koppies met die
permanente velt pen. Plaas in koue oond en verhit
die oond tot 180 °C. Bak vir een uur, en laat die koppies
afkoel in die oond. Die patroon is nou geheg en sal nie
afwas nie.
Virére se top vyf webtuistes vir geskenke sal jou
Top 5
inkopies net plesier maak, tyd spaar en ietsie anders
bied as wat in winkels bekombaar is.
www.mantality.co.za
www.yuppiechef.com
Webtuistes ... www.aplacetoshop.co.za
www.spree.co.za
www.takealot.com