Geskenk
Die moet en moenie vir gee en ontv
Kersfees is die tyd vir gee, en dit helder mens se ge
idees
ang van geskenke...
moed op om geskenke te ontvang, m...
aar deesdae
het geskenke nogal vreemde gedaante aan geneem. Ons kyk in hierdie uitgawe na wat is geskenk,
hoe om dit vir iemand te koop of maak, en hoe om dit grasieus te ontvang al is dit kouse.
Doen moeite met toedraai
Fresh wood skeer trommel
mantality
Die kuns van gee en ontvang...
Geskenk is iets wat jy gratis kry. Dit is iets wat iemand
anders vir jou gee uit hul goedhartigheid en dankbaarheid
vir wat jy vir hulle beteken, of om geleentheid te vier.
Handspresso
Soms voel mens teleurgesteld omdat jy dalk jou waarde
mantality
meet aan die geskenk, of dit vergelyk met wat jy gegee
het, maar dit is nie waaroor geskenke gaan nie. Meer werd
as die waarde van geskenke is die gedagte en
oplettendheid van die geskenk Dit moet nooit gaan oor
die geskenk self nie, maar altyd oor die idee of die doel
van die geskenk.
09
Artikeldeur:WinifredHarms&LeeBurger