No 4: Nirox
Nirox is lushof vir die kunsliefhebber.
Hoewel dit altyd mooi is, is Nirox op sy
beste wanneer daar kunsuitstal ings is. Dit
is naby aan Johannesburg en Pretoria wat
dit heerlike oggend uitstappie maak om
van die stad te ontsnap.
No 3:
GardensofSaintChristopher
Gardens of Saint Christopher is sekerlik
een van die mees populêre tuine in die
lente elke jaar wanneer die tuin hul
fondsinsameling hou. Die tuin bestaan uit
verskeie atmosfere om te besigtig en dit is
die variëteit van style wat hierdie tuin
stewig in Virére se nommer 3 posisie
plaas.
11