No 2: GrandeProvence
Dit help as mens wynplaas het, maar daar is min tuine wat kan kersvashou
by Grande Provence. Die tuin is voortdurende kunsuitstal ing, en elke aspek
van die tuin soos die motor roete en binnehowe is haarfyn beplan, tog is daar
in die tuin net genoeg gelaat vry te groei om te verseker dat die besoeker nie
voel of hul e vasgevang word in net geometriese hegte nie.
No 1:
Kirstenbosch
Ons het al es probeer om cliché te vermy, maar Kirstenbosch is Suid Afrika se
mees besoeke tuine. Meer as miljoen besoekers gaan elke jaar kyk na die
meer as 7000 spesies plante wat bykans 38 hektaar strek. Kirstenbosch lę
sewende in die węreld se beste botaniese tuine, maar is beslis ons nommer een.