iion
Eckl
thusanr
lectPn'yb
Annette
Salvia mexicana `Limelight' het my hart gesteel! Die
lemmetjiegroen blaarstele helder die hele plant op lank
nadat die kontrasterende blou-pers blommetjies afgeval
het. Die struikie word om en by meter by meter
groot. Dit moet vroeg in die groeiseisoen teruggesnoei
Salvia Mexicana limelight
word om te voorkom dat die plant langbenig word.
Tussen al die pers en lila salies en Plectrantusse spog
Salvia puberula met haar helder pienk tuitblommetjies
terwyl sy die dansende roos-pienk "Chinese lantern"
komplimenteer. Hier in die herfs is Anette se tuin
simfonie van kleur en tekstuur. Onthou gerus ons
pragtige inheemse Plectrantusse en sierlike salies as jy
jou herfstuin wil opkikker.
Chinese Lantern
27