Pelargoniums is seker een van die maklikste plante om aan die gang te kry, en dit
verg nie baie aandag nie. Hulle is gehard, hou baie peste uit die tuin, maar deesdae
is dit `n versamel plant en saad om van te kies en keur is maklik deur die internet
bekombaar Ons het `n paar van die gunstelinge bymekaar gesit:
Pelargonium `Ardens'
Pelargonium peltatum
Pelargonium ignescens
Pelargonium betulinum
Pelargonium citronrllum
Pelargonium x fragrans
Pelargonium tomentosum
Pelargonium salmineum
Pelargonium fruticosum
Pelargonium Lobatum