Butternut met Pekan neute en Bloukaas
Bestanddele:
1.5 kg voorbereide butternut in blokke gesny
45ml olyf olie
Tiemie
1t bruinsuiker
100g Pekan neute
120g Roqueford of soortgelyke bloukaas
Metode:
Verhit die oond tot 210 ºC
Plaas die butternut in `n oondvaste bak, en gooi olie, tiemie en suiker eweredig
oor die butternut
Rooster in die oond vir 35 tot 45 minute tot gaar
Strooi die pekan neute oor, en krummel die bloukaas ook oor.
Plaas flugtig weer in die warm oond tot die kaas net net begin smelt.
Bedien warm op
29