Nampo fees
Dit maak nie eintlik saak of jy nou Massey, John Deere
of New Holland fanatikus is nie, Nampo Oes-fees het
baie meer om te bied as net Trekkers en landbou
toerusting. Hierdie jaar het die fees hul 50ste
verjaarsdag gehad, met alles van die nuutste GPS
toerusting, tot die Tesla huis battery. Elke jaar is hierdie
fees moet, op bykans 71 000 besoekers se kalender,
en die skou is tans gesien as die grootse landbou skou
in die węreld. Met motors wat ons eers volgende jaar
sal kan koop, die land se beste beeste, vinnigste perde,
en die gewilde skaapskeer kompetisie het hierdie skou
selfs die Amerikaanse skou in Texas verby gevat. Dit was
veral lekker vir Virere tydskrif om deel te wees van die
Boere gemeenskap, en te sien dat daar baie optimisties
na die toekoms gekyk word vir Boere en landbou in
Suid Afrika. Maak solank rooi sirkel op jou 2017
kalender om in Bothaville te draai vir bietjie Boer gees
by die land se grootse fees.