Troeteldier en mat e
Raak ontslae van slegte reuke met
poeier gemaak van 250 maizena,
en 125 ml boraks. Sprinkel oor
kussings en los mat e en laat vir 15-
20 minute staan. Stofsuig die
poeier op. Vermy enige ammoniak
produkte naby troeteldiere.
Skoonmaak toebehore
Mens vergeet dat dit waarmee jy skoon maak
ook skoon gemaak moet word. Week huis
lappies, moppe en sponse in kiemdoder,
bleikmiddel, en warm water. Spoel goed uit,
en laat dit so gou moontlik heeltemal droog
word. Bababot el skoonmaak tablet,
verkrygbaar in die baba afdeling van meeste
winkels werk net so goed en is maklik en
effektief.