kwaardigemenseMer Oud student word besigheidsvrou
Oud student Chrisné Myburg is
miskien aan die Virére lesers
meer bekend as die skrywer
van die Afrikaans en Engelse
Plante wat werk, maar daar
skuil agter hierdie tuin
liefhebber soveel meer. Chrisné
het haar studies in 2015 by die
Irene Skool vir Tuin Ontwerp
voltooi, na lewenslange
passie vir plante en tuinmaak.
Dit was nie lank nie of Chrisné
en haar span wen eerste prys
by die 2015 Malanseuns Tuin
ontwerpskou waaraan al die
vooraanstaande tuin instansies
kan deelneem. Na jaar van
haarfyn beplanning en harde
werk, het sy haar eie besigheid
om haar passie ook aan ander
te kan bring.
Dit is nie aldag dat iemand so
Dit is nie aldag dat iemand so `n sprong
sprong neem nie, maar
wanneer iemand lief is vir
neem nie, maar wanneer iemand lief is
tuinmaak, is dit in jou bloed. Dit
gee beslis vir Chrisné groen
vir tuinmaak, is dit in jou bloed.
vingers, en haar kliënte sal
17
daarvan getuig.