Hierdie jaar het die Irene Skool vir Chrisné
terug genooi om die seisoen van skou-tuine
te open met die eerste tuin by die Plantland
Menlyn tak, waar studente in die vervolg
ook tuine gaan bou. Die tuin getuig van
romanse en liefde, vol blomme en bouvalle
sinoniem aan die Engelse plant styl. Dit was
die perfekte tuin om Virére se landelike
uitgawe te vergesel. Met oog vir detail,
hart op die regte plek, en hande altyd in die
grond, is Chrisné se besigheid Mustard Tree
landskappe, beslis welkome nuwe gesig
tot die industrie.
18