nersken
Genesis
Van tuin maak
Vradie
Daar is altyd iets wat mens nodig het wanneer jy dit nie het nie. Hierdie maand het ons
besluit om die nodige tuin stapels aan te beveel vir ons beginner tuiniers. Daardie lekker om
te hê asook die essensiële bybehore wat die frustrasie uit tuinmaak sal haal.
Rubber stewels
Rubber skoene is noodsaaklike
items. Soek na stewels met harde
tone, wat met die tuinslang skoon
gespuit kan word, en wat nie jou
hakke skaaf nie
Oorjas
Kies `n oorjas wat maklik aan en uit
getrek kan word en met genoeg
sakke. Die mees belangrikste is dat
jy maklik moet kan beweeg
Handskoene
Koop handskoene wat gemaklik is, en
nie te warm is nie. Daar is niks erger
as handskoene wat klam is en grond
saam nie. Twee stelle is baie handig,
dik stel vir snoei en harde werk en
39
dun stel vir greep en ander werkies