Tuinslang en koppelings
Mense sal sekerlik snaaks dink as jy die tuinslang
probeer knak in die winkel, maar maak seker die
tuinslang wat jy koop is knak bestand sowel as
vries bestand. Gewoonlik is daar baie luukse
sproei koppe, maar hier kan mens maar geld
spaar en die goedkoopste een kry.
Vuilis sakke
Streep sakke is goedkoper as plastiek
en kan hergebruik word. Hou sommer
redelike voorraad want tuin rommel
kan gou vermeerder. Dit sal ook
verhoed
Rubber besem
Nuwe besems vee skoon maar rubber besem vee ALTYD silwerskoon. Dit werk
wanneer oppervlaktes nat of droog is en kan maklik af gespoel word
Vogmeter
Tou
Gebruik die regte
Mens het altyd tou
hoeveelheid water
nodig, of dit nou is
deur gereeld die
om groente te stut,
grond te toets met
lyn uit te meet of iets
pen-vogmeter.
vas te maak. Rou
Dit is beskikbaar
goiing tou werk
by meeste
goed, en is ook
kwekerye en is die
goedkoop.
paar rand ekstra
41
werd