Plante wat werkLocalisLieflik
Suid- Afrika se plant-erfenis is inderdaad rykdom van kleure, vorms en teksture waarmee inheemse lushof
in elke streek geskep kan word. Ons natuurlike biome, elke met sy unieke plantegroei, is so uiteenlopend
soos ons mense. Om plant- gunstelinge uit ons inheemse skatkis, te moet kies, is meer gevra as om die land
se lekkerste melktert resep te kroon!
"Varings van die klippe,
Afrikaners rooi,
en Kalkoentjies uit die vlei
algar is so mooi!
Geel gousblomme uit die veld,
klossies uit die kuil-
sal ons ooit ons blommetjies
vir iets anders ruil?"
Uit: Lenteliedjie deur C. Louis Leipoldt
25
Articleby:ChrisnéMyburg