Bo- aan my boom lys is Erythrina lysistemon. As
getoë
Oos-Kapenaar
het
ek
besondere
sentiment aan die Koraalboom.
Hierdie
indrukwekkende boom hou heel jaar bekoring in,
maar is veral skouspelagtig as die vuurrooi
blomme gedurende die laat winter aan die
knobbelrige, kaal grys takke verskyn. Binne die
swart peule is die allermooiste rooi saadjies.
Hierdie "lucky beans" word tradisioneel gebruik
as krale vir die maak van halssnoere. Hoewel die
koraalboom as medium grootte boom beskryf
word, het die boom uiters aggressiewe wortel
stelsel en moet dit liefs nie binne 5m van mure
en plaveisel geplant word nie.
Om te kan sê: plant werk, moet dit veelsydig
wees. Suid- Afrika spog met van die mooiste
aloes ter wêreld. Een wat vir my uitstaan op
grond van sy veelsydigheid is Aloe aborescens.
Die kransaalwyn sy is nie net `n fokus vir die tuin
nie, maar is ewe mooi in `n glas faas in die
Leucospermum spp.
voorhuis. Aloe aborescens
dra menigvuldige
groen-grys aalwynkoppe aan enkele stam. Dus
kan daar gereeld een gesny word as
vertoonstuk vir die huis. Die geel-groen dorinkies
op die rand van die blare herinner my altyd aan
druppel water in kappertjie blaar. Die geel-
groen dorinkies vorm `n betowerende kontras
teen die grys blare. Die vele gepunte oranje- rooi
blomme verskaf oorvloedige nektar en lok ryke
voëllewe na tuin. Die blommeverf prag-
spatsels keur in winter-vaal tuin.
Al hierdie lieflike inheemse plante is winterblommend.
Die tyd van koue en grou. Die tyd wanneer daar
hunkering is na kleur en voeding en lewe . En so
"celebrate" ek saam met Virée dit wat eg Suid-
Afrikaans is. Dit wat Local lieflik maak. Ons plante, ja,
maar meer nog ons mense. Volk wat in die naakste
27
kilste tye blom om die hoop te laat lewe dat: " alle rus
die lewe dien..."