Prag verby verbeelding
Die klubhuis het spoggerige
pottebakkerswinkel wat ook tekstiele
verkoop. Die restaurant is so huislik dat
niemand snaaks gaan dink as jy die
heel middag op die stoep ontspan met
glasie wyn nie. Die vleispastei is
gesog in die area en moet om te
probeer. Die klubhuis is ook die begin
punt vir meeste van die stap roetes, en
na lang stap is dit die perfekte plek
om lafenis te kry